Tuesday, March 31, 2020
Home Tags Produsente

Tag: produsente

Landbou is baie meer as 20% produsente se aandeel

Vrystaat Landbou (VL) beskou uitsprake dat 20% produsente altesaam 80% van Suid-Afrika se voedsel produseer as onverantwoordelik en gevaarlik. Só het Francois Wilken, president...

Produsente se deelname aan Oesskattingskomitee-opnames is belangrik

Die Oesskattingskomitee se doelwit is om amptelike, betroubare, akkurate en geloofwaardige skattings aan die landboubedryf deur te gee. Die laat reën en laat aanplantings...

Graan SA gesels met die landbousektor

Jannie de Villiers van Graan SA lewer op RSG Landbou ‘n boodskap vir die land se graanboere en ander produsente. Luister nou na dié onderhoud. Luister...

Wolbedryf oorweeg ’n ontwikkelingsfonds

Die NWKV het ná uitgebreide debat en oorweging besluit om die moontlikheid vir die totstandkoming van ’n ontwikkelingsfonds vir die wolbedryf te ondersoek. Read it...

Word ’n vriend van Vrystaat Landbou

Vrystaat Landbou (VL) het dit goedgedink om die beeld van landbouprodusente in Suid-Afrika te verbeter en ook om ’n struktuur in plek te stel...