Home Tags Reen

Tag: reen

Broodnodige reën lok sprinkane na die Noord-Kaap

Na die jarelange droogte in die Noord-Kaap het dit vanjaar weer begin reën. Saam met die reën het daar egter ook ’n...

Nat toestande ’n uitdaging vir saadmielieprodusente in Noordwes

Saadmielieprodusente langs die Mooirivier buite Potchefstroom stoom voort, ondanks vele uitdagings wat hulle die hoof moet bied. Ettienne Oussoren boer sedert 2011...

Gunstige reënval gee trekkerverkope ’n hupstoot

Trekkerverkope van 445 eenhede in Januarie is aansienlik meer (28%) as die 348 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Net soos in...

Weertoestande: Wat om ná Januarie te verwag

Die huidige La Niña-verskynsel het nou volwassenheid bereik, maar sal by La Niña-vlakke bly tot April vanjaar. Langertermynvooruitsigte vir die somerreënvalgebied is...

Vrystaatvloede veroorsaak skade aan padinfrastruktuur

Vrystaat Landbou (VL) het gewaarsku dat die Vrystaat se padinfrastruktuur in ’n haglike toestand is. VL het ’n dringende brief aan die...

Reën in die Vrystaat: Boere dankbaar, maar vloede rig skade aan

Die meeste Vrystaatse produsente juig oor die goeie reën wat onlangs in die provinsie uitgesak het, maar dit het ook uitdagings tot...