Tuesday, July 16, 2019
Home Tags Resepte

Tag: resepte

Maak melktert soos jou ouma s’n

’n Melktert kan tradisioneel met ’n skilfer- of ’n brosdeeg gemaak word. Ons het vir Wêreld-melktertdag (27 Februarie) ’n melktertresep uit ‘Boerespyse: Resepte en...

Plaaskos: Gerookte snoekpatee

Snoek, gerook of gebraai, is ’n gunsteling dis in Suid-Afrika. Snoek is een van die min vissoorte wat nog stabiele populasies handhaaf. Dié visse...

Plaaskos: Van kitsch tot chic

Die Plaaskos-span het onlangs ’n unieke opdrag gekry waarvolgens hulle ’n kitsch Suid-Afrikaanse gunsteling moes bedien en dan ook ’n moderne weergawe daarvan. Een...

Plaaskos: ’n Versameling van skaapafval resepte

Afval is tradisioneel ’n gesogte Suid-Afrikaanse gunsteling wat in verskeie maniere voorberei kan word. Afval het ook onlangs weer bekend geword as ’n eksotiese...

Plaaskos: Romerige biltongsop

Ankie Stroebel van Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) het onlangs op Grootplaas meer vertel oor die biltongmaakproses. Sy het ook verskeie biltongresepte met ons gedeel. Probeer...

Plaaskos: Maak jou eie biltong

Die herfs- en wintermaande is die ideale tyd om jou eie biltong te maak. Ankie Stroebel, van Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA), het onlangs op Grootplaas...

Plaaskos: Salm-viskoekies op die vuur

Viskoekies is ’n maklike en vinnige manier om ’n vullende middag- of aandete voor te berei. Dié salm-viskoekies is ’n deftiger weergawe. Bedien saam...