Home Tags Rooivleis

Tag: Rooivleis

Tendense in die rooivleisbedryf die afgelope tien jaar

Suid-Afrika se lewendehawesektor het die afgelope dekade beide bloeitydperke sowel as uitdagende tye beleef. Van die grootste uitdagings wat die rooivleisbedryf beleef...

Droogte en koste noop ‘n nuwe benadering

Die knellende en langdurige droogte tesame met stygende insetkoste, gee al hoe meer relevansie aan die vraag of daar alternatiewe produksiestelsels vir vleisbeesboere is...

Bokvleis blink uit, maar bly beperk

Bokvleis het vanweë sy gesondheidswaarde en uitstekende smaak, die afgelope paar jaar ál meer gewildheid onder verbruikers verwerf en bokboere kan eenvoudig nie voorbly...

Veilings- en rooivleis-prystendense

Met dele van die Wes-Kaap wat reën gekry het en damvlakke wat gestyg het, blyk die droogte nou amper iets van die verlede te...