Wednesday, April 8, 2020
Home Tags Rooivleisbedryf

Tag: rooivleisbedryf

Eenheid in georganiseerde landbou by derde Oos-Kaapse NWKV/RPO-kongres

Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) en die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het hul derde gekombineerde Oos-Kaapse kongres op 12 Maart vanjaar by Aloe Grove Farm...

Rooivleisproduksie duur voort tydens COVID-19-uitsluiting

Die nasionale Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) ondersteun die drastiese maatreëls wat President Cyril Ramaphosa aangekondig het om die verspreiding van die COVID-19-virus te beperk.

RSG Landbou: 5 Maart 2020

RSG Landbou van Donderdag skop die program af met 'n gesprek oor LITS SA, ‘n naspeurbaarheidstelsel vir die plaaslike rooivleisbedryf. Hierdie keer...

RSG Landbou: 13 Februarie 2020

Bek-en-klouseer, die droogte en beleidsonsekerheid – dit is maar ‘n paar van die vele uitdagings waarmee die rooivleisbedryf tans te kampe het....

RSG Landbou: 5 Februarie 2020

Dr Jan Dreyer, ‘n sojaboonkonsultant, is eerste aan die woord en hy gesels in Woensdag se RSG Landbou oor dié bedryf. Luister...

Veilingsverbod knou die rooivleisbedryf

"Dit is krities noodsaaklik dat die situasie in die rooivleisbedryf so gou as moontlik na normaal terugkeer sodat veilings en lewendehaweskoue in...

Rooivleisbedryf statutêre heffing in die kollig

Die rooivleisbedryf se aansoek vir die 2020/21 statutêre heffing, het tydens die Rooivleis-abattoirvereniging (RAV) se onlangse konferensie en kongres, wat buite Stellenbosch...

Waak in die winter teen longsiektes by beeste

In die rooivleisbedryf is longsiektes een van die grootste kontantvreters in die boerdery. Daarom is dit altyd beter om voorkomend op te...

Afrikanerbeeste blom by Bekker

In Woensdag se aflewering van RSG Landbou hoor ons van Hoërskool Bekker se Veeplaas-kuddeprojek. Die projek is onderneem in samewerking met die...

RPO Noord-Kaap: ‘n Toekomsblik op die rooivleisbedryf

Die RPO Noord-Kaap het op 5 en 6 Junie hul jaarkongres in Kimberley aangebied met die tema, “ ’n Toekomsblik”. Sowat 74...