Sunday, May 31, 2020
Home Tags Rudi van der Westhuizen

Tag: Rudi van der Westhuizen

RSG Landbou: 27 Februarie 2020

SAMIC, of die Suid-Afrikaanse Vleisbedryfmaatskappy, was by vanjaar se Williston-skou betrokke. ‘n Nuwe karkasgraderingstelsel sal eersdaags geïmplementeer word en RSG Landbou se...

Beter benutting van medisinale plante

Die gebruik van medisinale plante is al lank reeds deel van mense se kultuur en dis dan ook hier by ons die...

Top-afslaer kuier op die kassie

Die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie word vanjaar vir die sewende agtereenvolgende jaar gehou. Die kompetisie, wat in samewerking met die tydskrifte,...

Wat sê die wet oor direkte vleisverkope?

Verbruikers het die afgelope ruk al meer bewus geword van die vleiswaardeketting en hoe dit die prys van vleis beïnvloed. Dit het...

Direkte vleisverkope – wat sê die wet?

Vleispryse op supermarkte se rakke is die afgelope ruk in die kollig, en dit het verbruikers bewus gemaak van die feit dat vleis, in...