Friday, September 25, 2020
Home Tags RUVASA

Tag: RUVASA

Strategiese bestuur kan somerparasiete beheer

Met die somerseisoen om die draai, is dit wenslik dat veeprodusente ’n behoorlike bestekopname van hul kuddes se gesondheid doen om voorsorg...

Besmetlike beesrinotrageïtis: Keer voor jou kudde sy laaste asem uitblaas

Talle boere en voerkraaleienaars weet eerstehands watter skade longkwale vir ’n beesboerdery kan inhou. Alhoewel longontsteking ’n multifaktoriale siekte is en ’n...

RSG Landbou: 12 Mei 2020

Verbruikers kan uitsien na uitsonderlike wyne uit Suid-Afrika se 2020-wyndruifoes en dis waaroor daar in Dinsdag se RSG Landbou met Conrad Schutte...

Voorkoms van dieresiektes in die somer

’n Totaal van 153 veeartspraktyke en laboratoriums het van Desember 2019 tot Februarie 2020 dieresiektes gerapporteer. Die inligting is saamgestel deur dr Faffa...

RSG Landbou: 4 Maart 2020

Die nuutste uitgawe van FarmBiz is nou op die rakke beskikbaar! Lise Roberts gesels in Woensdag se program van RSG Landbou met Lynette Louw,...

RSG Landbou: 09 Januarie 2020

Ons staan aan die begin van ‘n nuwe jaar en landbouers is bekommerd oor die impak van bek-en-klouseer op die bedryf. Dit...

Voorkoms van dieresiektes in die herfs

Die volgende veeartspraktyke en laboratoriums (142) het in die herfsmaande (Maart tot Mei 2019) siektes gerapporteer (Kaarte is onder aan die...

Suiwelbedryf in die kollig by RuVASA 2019

Izak Hofmeyr van Plaas Media het van 20-22 Mei die jaarlikse RuVASA-kongres in Umhlanga Rocks bygewoon. Daar het hy die geleentheid gehad...

Agter die skerms by RuVASA 2019

Izak Hofmeyr het pas die jaarlikse RuVASA-kongres in Umhlanga Rocks bygewoon, waar hy die geleentheid aangegryp het om agter die skerms met...