Tuesday, November 19, 2019
Home Tags SA Jeugskou

Tag: SA Jeugskou

SA se ‘Texas’ maak gereed vir grootste jeugskou nog!

Vryburg, ook soms genoem die Texas van Suid-Afrika, speel vanjaar gasheer vir die 20ste Old Mutual Insure Agri Nasionale Jeugskoukampioenskappe. Hierdie kampioenskappe...

OP-jeugskou sorg vir opwinding

Louis en Marguerite Hattingh gesels met Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, oor die Oostelike Provinsie Jeugskou wat op Hofmeyr in die Oos-Kaap plaasgevind het....

Wes-Kaap Jeugskou-kampioene aangewys

Die Agri-Expo Wes-Kaap Jeugskou-kampioenskappe is vanjaar op die terrein van die Outeniqua Skougenootskap in George aangebied. Na afloop van die kampioenskappe is die Wes-Kaapse...

Die bekoring van ’n jeugskou

’n Jeugskou het ’n bekoring van sy eie vir die kinders wat daaraan deelneem. Koos du Pisanie, ’n RSG Landbou-medewerker, gesels by die Williston-skou...