Tag: SA Stamboek
RSG Landbou: 9 April 2020
In Donderdag se aflewering van RSG Landbou werp Herman Labuschagne van SA Stamboek lig op brandmerke en die wetgewing wat dit beheer....
Brandmerke vereenvoudig
Die bek-en-klouseer-krisis het almal in die veebedryf meer bewus gemaak van die belangrikheid van brandmerke op diere, maar was ook die oorsaak...
Appèlhof bevind teen LNR in sagteware-saga
Die uitgerekte saga rondom die eiendom en kopiereg van die destydse BeefPRO-sagteware wat later na BenguFarm verander is, is nou hopelik finaal...
RSG Landbou: 25 Maart 2020
Daar word gesê dat droogtes in die toekoms as normaal beskou gaan word. Dit beteken dat produsente nodig het om die verskeie...
Gebruik teelwaardes vir telingsbesluite
Dr Bobbie van der Westhuizen van SA Stamboek kuier op 16 Maart 2020 in die Grootplaas-ateljee. Hy gesels oor die gebruik van...
Is aantekeninge ‘n moet in die melkbedryf?
Ruann Kruger van SA Stamboek kuier op 10 Februarie 2020 in die Grootplaas -ateljee, om oor aantekeninge in die melkbedryf te gesels....
Beefmaster-beesboer weet van aantekening
Die Rhenostervallei Beefmasterkudde van Hendrik Meyer, is verlede jaar as SA Stamboek se vleisbeeskudde van die jaar aangewys. Kyk 6 Januarie 2020...
Stokou Braunvieh-koei ryg steeds die kalwers in
’n Aktrise wat lankal aan die verkeerde kant
van 80 was, is eendag deur ’n joernalis gevra wat haar geheim is om so...
RSG Landbou: 3 Desember 2019
Boerekos bly deel van ons erfenis en Suid-Afrikaners is altyd op soek na die kos wat ouma op die plaas gemaak het....