Tuesday, July 16, 2019
Home Tags Santam Landbou

Tag: Santam Landbou

Mini-spilpunt maak kleinskaalse besproeiing moeiteloos

Daar is tans ‘n mini-spilpunt wat ‘n oppervlakte van so klein as 0,2 hektaar kan besproei. Frederik Nel is die kommersiële bestuurder...

Wat is die moontlikheid van vroeë ryp?

Volgens Johan van den Berg van Santam Landbou verskuif die reënpatroon in die laatseisoen gewoonlik na die weste toe. Vanjaar het dit...

Agri Noordwes kies sy jongboer van die jaar

Die Agri Noordwes Jongboerkomitee se pas afgelope Jongboerkonferensie in samewerking met Suidwes Landbou was ’n groot sukses. Die tema van die konferensie, ‘Verandering, innovasie...

Weersake op RSG Landbou

Johan van den Berg van Santam Landbou, gesels op RSG Landbou oor die heersende weerstoestande en hy brei ook uit oor watter uitwerking die...

Opsoek na die volgende Santam Landbou kuilvoerkoning

Die 5de Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is verlede jaar aangebied en die soektog het nou weer begin om die 2019 Kuilvoerkoning te vind. Hennie...

Gaan ons ’n vroeë winter hê?

Johan van den Berg van Santam Landbou gesels op RSG Landbou oor die heersende weerstoestande. Hy brei uit oor waar dit gereën het, asook...

Kuilvoer-kuns weer eersdaags getoets

'n Jong veekundige van die Landbounavorsingraad, Georgette Pyoos, gesels in 19 Februarie 2019 se aflewering van Grootplaas met ons oor die GrowSafe-stelsel wat besluitneming...

PANNAR Saad steun die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie

Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is vanjaar op soek na die sesde Santam Landbou Kuilvoerkoning. Die doel van dié kompetisie is om by te...

Wen Rani-produkte in die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie

Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is vanjaar op soek na die sesde Santam Landbou Kuilvoerkoning. Die doel van dié kompetisie is om tot die...

Onthou: Skryf in vir #kuilvoerkoning 2019

Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is vanjaar op soek na die sesde Santam Landbou Kuilvoerkoning. Die doel van dié kompetisie is om tot die...