Thursday, May 28, 2020
Home Tags SAPD

Tag: SAPD

Agri SA ondersteun hersiene Landelike Beveiligingstrategie

Agri SA ondersteun die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se hersiene Landelike Beveiligingstrategie wat onlangs in Louis Trichardt bekendgemaak is.

Cele stel jongste nasionale veediefstalstatistiek bekend

Die minister van polisie, Bheki Cele, het die nasionale misdaadstatistieke vir Suid-Afrika op 12 September bekendgemaak. Dit sluit veediefstalstatistiek in.

Livestock theft: Bheki Cele presents national statistics

On 12 September 2019 the minister of police, Bheki Cele presented the national crime statistics for South Africa and amongst others the...

47 Plaasmoorde laat bittere leemte in landbougemeenskap

Agri SA is bekommerd oor die hoeveelheid plaasmoorde soos onlangs deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bekendgemaak. Hoewel hierdie syfer ’n daling toon...

Agri Wes-Kaap vier landelike veiligheidstoekennings

Agri Wes-Kaap se Landelike Veiligheidsbeleidskomitee oorhandig elke jaar toekennings aan verdienstelike rolspelers wat met landelike veiligheid gemoeid is. Die volgende toekennings is...

Baanbrekersvergadering gee landelike veiligheid ‘n hupstoot

’n Baanbrekersvergadering en ’n eerste stap om veiligheid en misdaad in landelike gebiede op ’n hoër vlak aan te spreek. Só het Jakkals...

Agri Wes-Kaap gee erkening aan SAPD-lede

Een van die jaarlikse hoogtepunte tydens Agri Wes-Kaap se kongres, is die oorhandiging van drie toekennings deur Agri Wes-Kaap se Landelike Veiligheidsbeleidskomitee aan lede...

Meld infrastruktuur-diefstal reg aan

Landbouers word aangemoedig om die diefstal van “essensiële infrastruktuur” reg aan te meld. Die diefstal van byvoorbeeld koperkabels, sonpanele en batterye van selfoontorings word...