Monday, December 9, 2019
Home Tags Sitrus

Tag: sitrus

Monitering van insekplae in sitrus

Suid-Afrika voer sowat 92% van alle sitrus wat hier geproduseer word uit en is tans een van die grootste uitvoerders van sitrusvrugte in die wêreld. Hoë-gehalte vrugte wat vry...

Strategiese sitrusplaagbestuur: Hou by die reëls

Is sitrusplaagbeheer, of dalk eerder -plaagbestuur, ‘n dissipline waar ons met korttermyn besluite of keuses maar net ‘n relatiewe skoon en bemarkbare eindproduk op...

Sagtesitrus se stryd

Suid-Afrika se sagtesitrus-produsente voer ongeveer 70% van hul sitrus na internasionale markte toe uit. Daarom is hierdie boere onderhewig aan heelwat gehaltevereistes...

Skryf nou in vir Agri’s Got Talent 2019

Agri’s Got Talent (AGT) hou daarvan om die grense te verskuif. Hierdie jaar gaan appels en lemoene met mekaar vergelyk word – of eerder landbouers in die kern- en sitrusbedrywe!   Met inskrywings wat...

Plaaskos: Boererate met suurlemoene

Suurlemoene kan op talle maniere in kos en nagereg gebruik word. Maar het jy geweet dit kan op baie ander maniere ook van waarde...

Sitrusvergroeningsiekte onder die vergrootglas

Sitrusvergroeningsiekte, ook bekend as geeltaksiekte, is een van die ernstigste bakteriële siektes by sitrus en word tans met arendsoë in die suidelike deel van...