Tag: skape
Meatmasters bring geld in die sak
Die bestuur van Doornfontein Landbouvereniging in die Prieska-omgewing, het op 17 Februarie ’n geslaagde Meatmaster Boeredag aangebied, met Jean du Plessis as...
Veldramme haal goeie pryse in Prieska
Cavaliers het op 4 Februarie die 19de Prieska Veldramklubveiling op Prieska aangebied. Dit was ook die Prieska Veldramklub se produksieveiling met die...
Williston se maan ís toe van kaas gemaak
Peter en Francy Schoeman van die skaapplaas Langbaken in die Williston-omgewing, het die afgelope paar jaar vir hulself naam gemaak met kaas...
RSG Landbou: 19 Jan 2021 – geborg deur Plaas Media
Die plaaslike Suikerrietkwekersvereniging het in Desember sy Home Sweet Home-veldtog geloods. Rex Talmage gesels in Dinsdag se RSG Landbou hieroor. Luister nou...
Ontmoet Meatmaster-ooi se bielie van ’n lam
John Human, ’n kommersiële boer in die Kalahari, noord van Upington, het onlangs met Meatmasters begin boer. Hy sê sy eerste suiwer...
Keer absesse met streng higiënebestuur
Absesse by skape en bokke is nie net pynlik vir die diere nie, maar kan ’n vernietigende uitwerking op die produsent se...
Leliekrans Meatmasters: Dis alles in die gene
Dit sit nie in enigeen se broek om die Roggeveld te tem nie. Jy moet hare op jou tande en passie in...
Die sewe doodsondes van kuddebestuur by kleinvee – Deel 2: Teel-...
Daar is baie op die spel as dit kom by die bestuur van kleinveekuddes en sekere bestuursfoute kan die produsent duur te...
Die ekonomie van ’n skaapboerdery
Om die legkaart van ’n ekonomiese skaapboerdery – wat dikwels ’n hamelkomponent insluit – beter te begryp, het Veeplaas met ’n paar...
Heeljaar lamtyd met ’n intensiewe lamstelsel en voerkraal
Paul de Wet bedryf ’n baie suksesvolle intensiewe lamstelsel en voerkraal op sy plaas, Klipfontein, naby Witkop in die Stormberge. Dit is...