Friday, November 22, 2019
Home Tags Skou

Tag: skou

Griekwastad-skou vat weer vlam

Die jaarlikse skou op Griekwastad het die afgelope paar jaar op redelike wankelrige bene gestaan, maar ’n paar boere en ander belangstellendes het besluit...

Bloemskou beloof om ’n landboufees te wees

Die Bloemskou vind vanjaar van 26 April tot 4 Mei plaas en die tema is “Superhelde”. Vanjaar is daar weer ’n propvol landbouprogram wat...

Wat gaan kook by Bloemskou 2019?

Een van die hoogtepunte op die Suid-Afrikaanse landboukalender, is die jaarlikse Bloemskou. Elmarie Prinsloo vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor waarna besoekers vanjaar kan...

Kwalifiserende jeugskou op Tarkastad gehou

Tarkastad is in die sentrale deel van die Oos-Kaap geleë, met die Tarkarivier wat sowat 13km daarvandaan verbyvloei. Een van dié Karoo-dorp se kenmerke is...

Vosburg lewer die beste ooie op by Victoria-Wes Skou

Dorpertelers van die Vosburg-omgewing het vanjaar met die louere weggestap tydens die Victoria-Wes Skou. SJ Roux van Vosburg het al die groot pryse ingepalm....

Hoogland-jongbuldag vul ’n leemte vir telers

Dit is ontsettend belangrik dat stoettelers hul beeste teen dié van ander telers kan meet. So kan ’n teler weet waar hy staan in...

Richmond is gasheer vir BKB Merino Classic 2019

Die Nasionale Merinoskou, oftewel die BKB Merino Classic, word vanjaar op 14 en 15 Februarie in Richmond in die Noord-Kaap aangebied. Dié dorp is...

Nampo Kaap oortref alle verwagtinge

Die Overberg in die Wes-Kaap het behoorlik getiekiedraai tydens Graan SA se eerste unieke Nampo Kaap, wat van 12 tot 14 September by Bredasdorp...

Dis weer tyd vir Nampo

Toit Wessels van Graan SA en bestuurder van 2018 se Nampo-Oesdag vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor hoe die reëlings vir...

Om te skou of nie?

Nog ’n jaar is verby en weereens kyk ’n mens terug en besef die Prediker het ’n punt beetgehad toe hy meer as 2 000...