Tag: Skoue
NAMPO Kaap 2020 gekanselleer
NAMPO Kaap was die afgelope twee jaar ’n uiters suksesvolle landbougebeurtenis in die Overberg, maar die COVID-19-pandemie het die hele wêreld gedwing...
NAMPO 2020 nou aanlyn
Die NAMPO Oesdag, wat landbou al byna ses dekades bymekaarbring, moes ongelukkig vir die eerste keer deur die organiseerders, Graan SA, gekanselleer...
Swartlandskou 2020 sal nie plaasvind nie
Die bestuur van die Swartlandskou het in ’n persverklaring bekend gemaak dat vanjaar se skou nie sal plaasvind nie. Na verskeie uitvoerende...
Bloemskou 2020 finaal gekanselleer
Na aanleiding van die huidige omstandighede, inperkingsregulasies en toekomsuitkyk met betrekking op die COVID-19-pandemie in Suid-Afrika, is daar nou finaal besluit dat...
Kansellasie George Landbouskou 2020 / Cancellation of the 2020 George Agricultural...
Weens die deurlopende
beperkings op sosiale geleenthede en byeenkomste tydens die onderskeie vlakke
van die nasionale COVID-19-inperking, is dit met groot hartseer dat die...
Ervaar al die Bloemskou-opwinding aanlyn
Almal beleef tans die effek
van die Covid-19-inperking. Alle samekomste, feeste en skoue is onder meer gekanselleer
en ons het soveel empatie vir die...
Bloemskou gekanselleer
Na aanleiding van die aankondiging deur President
Cyril Ramaphosa op 15 Maart 2020, is die land weens die Covid-19-pandemie tot ’n
nasionale rampgebied verklaar....