Monday, September 28, 2020
Home Tags SOILL

Tag: SOILL

Meer oor kanola se prysdrywers

Zander Spammer van die maatskappy, Southern Oil, oftewel SOILL, gesels op RSG Landbou oor die prysdrywers van kanola. Luister nou na dié onderhoud. RSG Landbou...

Brusellose onder skape

U sal hoor dat ons in RSG Landbou heelwat prominensie gee aan die gevreesde veesiekte, brusellose. Dr Willie Harris, ‘n veearts, vertel vir RSG...

Meer oor die afgelope kanolaseisoen

Izané Crous, Landboukundige van Southern Oil oftewel SOILL, gesels op RSG Landbou oor die afgelope kanolaseisoen en reënvalkorrelasie. Luister nou na dié onderhoud. RSG Landbou...

Plaaslike kanola-produksie in die kollig

Kanola is 'n bekende gewas in die Suid-Afrikaanse landboulandskap. Dit is ook bekend onder verbruikers vir veral aanwending as kanola-olie en margarien. In 11 Julie...