Friday, September 25, 2020
Home Tags Sojabone

Tag: sojabone

Vyfde produksieskatting vir 2020 se somergewasse

Die oppervlakte- en vyfde produksieskatting vir 2020 se somergewasse is pas deur die Nasionale Oesskattingskomitee vrygestel. Lees dit in...

RSG Landbou: 24 Junie 2020

In Woensdag se aflewering van RSG Landbou gesels ons met ‘n prokureur van George, Pieter van der Merwe, oor die wetlike aspekte...

Produksieskatting vir 2020 se somergewasse nóg hoër aangepas

Die oppervlakte- en vierde produksieskatting vir 2020 se somergewasse is pas deur die Nasionale Oesskattingskomitee vrygestel. Lees dit in...

Eerste oesskatting in 2020 vir somergewasse hoër aangepas

Die hersiene oppervlak- en eerste produksieskatting vir somergewasse vir die 2020-produksieseisoen, is onlangs deur die Nasionale Oesskattingskomitee vrygestel. Kommersiële...

RSG Landbou: 12 Februarie 2020

‘n Statutêre heffing op die verkoop van sojabone, is in 2019 goedgekeur. Die heffing is geoormerk vir die ontwikkeling van nuwe sojaboonkultivars...

Besproeiingsbedryf praat watersake

Rolspelers in die besproeiingsbedryf het onlangs vir die jaarkongres van die Suid-Afrikaanse Besproeiingsinstituut bymekaargekom. In Woensdag se RSG Landbou gee die bemarkingsbestuurder...

Die sojaboonprys onder die vergrootglas

Frans de Klerk is ’n tegniese analis en hy gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die prys van sojabone, wat tans as ‘n...

Sojaboon-invoere bly hoog

Suid-Afrika voer jaarliks nog groot volumes sojabone in, veral in die vorm van oliekoek. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Francois Strydom, uitvoerende...

SACTA gesels oor die sojaboonheffing

Gert Heyns, Uitvoerende Hoof van SACTA, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor hoe die oganisasie statutêre heffings in die landbou bestuur, veral met betrekking...

Graan SA gee terugvoer oor die liggingsdifferensiaal

Versoeke vir die implementering van ‘n sojaboon area-differensiaal is deur rolspelers by die JSE ingedien. Die advieskomitee van die JSE het as gevolg hiervan...