Home Tags Sonneblom

Tag: sonneblom

Hier is die tweede produksieskatting vir 2021-somergewasse

Die Nasionale Oesskattings-komitee het die oppervlakte- en tweede produksieskatting vir somergewasse vir 2021 vrygestel. Kry vorige verslae hier.

Voorlopige oppervlakteskatting vir 2021 se somergewasse bekend

Die voorlopige oppervlakteskatting vir 2021 se somergewasse is onlangs deur die Nasionale Oesskattingskomitee bekendgestel. Die voorlopige oppervlakteskatting is hoofsaaklik...

Reën in die Vrystaat: Boere dankbaar, maar vloede rig skade aan

Die meeste Vrystaatse produsente juig oor die goeie reën wat onlangs in die provinsie uitgesak het, maar dit het ook uitdagings tot...

Voorgenome aanplanting van somergewasse vir 2021: Meer mielies word verwag

Produsente se voorneme om somergewasse te plant is gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese...

Produksieskatting vir 2020 se somergewasse opwaarts aangepas

Die oppervlakte- en derde produksieskatting vir 2020 se somergewasse is pas deur die Nasionale Oesskattingskomitee vrygestel. Kommersiële mielies

Faktore wat saadset en graanvulling in sonneblomproduksie beïnvloed

Swak saadset en graanvulling is twee komponente in sonneblomverbouing wat periodiek problematies kan wees. Hierdie artikel fokus kortliks op ’n paar komponente wat ’n...