Wednesday, October 21, 2020
Home Tags Stan Jerling

Tag: Stan Jerling

RSG Landbou: 25 Aug 2020 – geborg deur Standard Bank

Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging gaan oor die volgende vyf jaar bykans R640 miljoen spandeer om kleinboere in dié bedryf te ondersteun. Hierdie syfer...

RSG Landbou: 18 Augustus 2020

Dis ‘n besige tyd van die jaar op die veilingsfront en in Dinsdag se RSG Landbou gesels ons onder meer met James...

RSG Landbou: 11 Aug 2020 – geborg deur Nutri Feeds

Vir ‘n veeprodusent om sy inkomstepotensiaal te verhoog, is dit nodig om te fokus op die reproduksietempo van vee. Dr Francois van...

RSG Landbou: 4 Augustus 2020

Ons plaaslike wol- en sybokhaarprodusente het die afgelope twee jaar swaar getrek, maar volgens Isak Staats van BKB bly hierdie Suid-Afrikaanse produkte...

RSG Landbou: 28 Julie 2020

Dinsdag op RSG Landbou gesels dr Munro Marx van Unistel, oor die rol wat genomika speel in die seleksiebesluite wat veeprodusente moet...

RSG Landbou: 7 Julie 2020

RSG Landbou kuier in Dinsdag se aflewering van die program in die Fouriesburg-omgewing in die Oos-Vrystaat. Denton Osler van Denmar Estates gesels...

RSG Landbou: 16 Junie 2020

Skaapbrandsiekte is een van die onderwerpe van bespreking in Dinsdag se RSG Landbou. Dr Didi Claassen van Afrivet gee raad oor hoe...

RSG Landbou: 9 Junie 2020

Rudi van der Westhuizen van die Suid-Afrikaanse Vleisbedryfsmaatskappy, of Samic, gesels in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou oor ‘n nuwe graderingstelsel...

RSG Landbou: 2 Junie 2020

Dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad kuier Dinsdag op RSG Landbou met nuus oor stygende voedselpryse. Luister nou na dié onderhoude.

RSG Landbou: 26 Mei 2020

Stephan van der Merwe is ‘n forelboer van die Lydenburg-omgewing en hy gesels Dinsdag op RSG Landbou oor die uitdagings van dié...