Friday, March 5, 2021
Home Tags Stan Jerling

Tag: Stan Jerling

RSG Landbou: 19 Mei 2020

In Dinsdag se RSG Landbou gesels Bertus van Heerden van die Melkprodusente-organisasie, oor die plaaslike suiwelbedryf. Hy praat oor vraag en aanbod...

RSG Landbou: 12 Mei 2020

Verbruikers kan uitsien na uitsonderlike wyne uit Suid-Afrika se 2020-wyndruifoes en dis waaroor daar in Dinsdag se RSG Landbou met Conrad Schutte...

RSG Landbou: 5 Mei 2020

Dr WA Lombard van die Universiteit van die Vrystaat gesels in Dinsdag se RSG Landbou oor veediefstaltendense, asook die misdadigers wat daarby...

RSG Landbou: 14 April 2020

In Dinsdag se RSG Landbou gesels ons met die Landbounavorsingsraad oor inheemse blaargroentes en tonnelbesproeiing. Dr Willem Jansen van Rensburg vertel onder...

RSG Landbou: 7 April 2020

Rolspelers in die suiwelbedryf is onlangs genooi om melkboere te nomineer vir die jaarlikse Melkprodusente-organisasie en Nedbank Rentmeesterskaptoekennings. Dinsdag op RSG Landbou...

RSG Landbou: 31 Maart 2020

Wat word in 2020 van ‘n melkprodusent verwag om volhoubaar te produseer? En hoe lyk plaaslike melkprysvooruitsigte? Bertus van Heerden, ekonoom by...

RSG Landbou: 17 Maart 2020

Die Sussex-beestelersgenootskap vier vanjaar hul 100ste bestaansjaar in Suid-Afrika, In Dinsdag se RSG Landbou gesels ons met die president van die genootskap,...

RSG Landbou: 10 Maart 2020

‘n Landboukundige by Pioneer Seed, De Bruyn Myburgh, gesels oor kuilvoer. Hy verduidelik wanneer en hoe sekere variteite gesny moet word en...

RSG Landbou: 25 Februarie 2020

Voldoening aan arbeidswetgewing is ononderhandelbaar vir elke werkgewer. Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie praat in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou...

RSG Landbou: 18 Februarie 2020

Produsente word aangemoedig om in te skryf vir vanjaar se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie. Vir meer inligting, luister na Dinsdag se RSG...