Tuesday, March 2, 2021
Home Tags Stan Jerling

Tag: Stan Jerling

RSG Landbou: 11 Februarie 2020

Sybokhaar SA se eerste veiling van die nuwe seisoen vind op 11 Februarie plaas. RSG Landbou se medewerker in die Oos-Kaap, Carin Venter,...

RSG Landbou: 4 Februarie 2020

Die nuutste uitgawe van FarmBiz is nou op die rakke beskikbaar! Lise Roberts gesels in Dinsdag se program van RSG Landbou met...

RSG Landbou: 28 Januarie 2020

Veediefstalsyfers het die afgelope feesseisoen gedaal. Willie Clack, voorsitter van die Veediefstalvoorkomingsforum, verduidelik in Dinsdag se RSG Landbou waaraan dié daling toegeskryf...

RSG Landbou: 21 Januarie 2020

Die 26-jarige Sweetie Pie is waarskynlik die oudste koei in Suid-Afrika en sy is tans dragtig. Die eienaar van hierdie merkwaardige Braunvieh-koei...

RSG Landbou: 14 Januarie 2020

Onkruiddoderweerstand is soortgelyk aan die mens se weerstand teen antibiotika. Maar wie of wat veroorsaak onkruiddoderweerstand by plante? Dr Gerhard Verdoorn van...