Saturday, June 6, 2020
Home Tags Stroperverkope

Tag: stroperverkope

Trekkerverkope kry woema na goeie oes

Trekkerverkope van 432 eenhede in Mei is aansienlik (19%) meer as die 364 eenhede wat verlede Mei verkoop is. Vir die jaar...

Trekkerverkope in April af met 4% teenoor 2019

Trekkerverkope van 416 eenhede in April is aansienlik (4%) minder as die 432 eenhede wat verlede April verkoop is. Vir die jaar...

Maart-trekkerverkope val met 28%

Trekkerverkope van 433 eenhede in Maart is aansienlik (byna 28%) minder as die 600 eenhede wat verlede Maart verkoop is. Vir die jaar tot...

Stroperverkope dui op ’n goeie oesverwagting

Februarie se trekkerverkope van 485 eenhede is bykans 8% minder as die 526 eenhede wat in Februarie 2019 verkoop is. Vir die jaar tot...

Trekker- en stroperverkope daal in Januarie

Die 333 trekkers wat in Januarie verkoop is, is aansienlik (14%) minder as die 388 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Vyf...

Trekkerverkope aansienlik minder

Die 600 trekkers wat in Maart verkoop is, is aansienlik (17%) minder as die 726 eenhede wat verlede Maart verkoop is. Verkope vir die...

Minder trekkers in Januarie verkoop

Die trekkerverkope van 388 eenhede is aansienlik (29%) minder as die 546 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Vir die twaalf opeenvolgende maande is...

Trekkerverkope vir Junie is 19% hoër

Trekkerverkope van 569 eenhede in Junie is byna 19% meer as die 479 eenhede wat verlede jaar in Junie verkoop is. Trekkerverkope vir die...