Tuesday, July 23, 2019
Home Tags Suid-Afrika

Tag: Suid-Afrika

Neem deel aan die Pioneer Weeg-en-Wen-opbrengskompetisie

Dis weer tyd om in te skryf vir Pioneer se jaarlikse Weeg-en-Wen-opbrengskompetisie! Boere regoor...

Nuwe toekennings vir die wyn- en kostoerismebedryf

Die jaarlikse Business of Wine & Food Tourism Conference, tans in sy vierde jaar en sedert 2019 bekend as die Wine & Food Tourism Conference, het...

Wol- en sybokhaarprodusente by die Lesotho-kruispad

’n Skokgolf het deur die land getrek toe Lesotho se jare lange wol- en sybokhaarhandel met Suid-Afrika onderbreek is deur die aankondiging van die...

Philagro Dierevoeding versprei Creamino plaaslik

Philagro Dierevoeding, ’n afdeling van Philagro Suid-Afrika, versprei nou Creamino, ’n gevorderde voedingsaanvulling. Read it in English. Creamino is ontwikkel en word vervaardig deur AlzChem in...

Uitstaande somerkleinbokkiehaar-skeersels in 2018 Daidoh-kompetisie vereer

Charles Fitzhenry van AC Fitzhenry & Son is tydens ’n glansgeleentheid in Aberdeen op Donderdagaand, 29 November, as die wenner in die Japanse Daidoh-kompetisie...

Brandstofpryse steeds hoër

Suid-Afrika het die afgelope paar maande brandstofprysstygings ervaar, met die huidige prys wat ’n rekordhoogte bereik het. Dit is egter nie die einde nie....

Hoe lyk SA se koolstofplan?

Klimaatsverandering raak almal, maar nie op dieselfde manier nie. Daarom het rolspelers in Suid-Afrika ’n plan oor kweekhuisgasse voorgelê wat onder andere koolstofbelasting, die...

Reageer vinnig op sklerotinia op sonneblom

Sclerotinia sclerotiorum is ­’n skadelike swam-patogeen wat kop- of stamvrot by sonneblom kan veroorsaak. Stamvrot is nie ’n ernstige bedreiging vir sonneblomproduksie in Suid-Afrika...

Gunstige toestande verwag vir somerreënvalstreek

Boere in die somerreënvalgebiede van Suid-Afrika kan uitsien na positiewe weers- en reënvaltoestande in 2018. Dit is egter onwaarskynlik dat die verlammende droogte in...