Wednesday, February 19, 2020
Home Tags Suid-Afrikaanse voerkraalvereniging

Tag: Suid-Afrikaanse voerkraalvereniging

RSG Landbou: 17 Februarie 2020

Die veelbesproke beplande wysiging van artikel 25 van die Grondwet, is een van die besprekingspunte Maandag op RSG Landbou. Theo Boshoff, hoof...

Voedsel-balansstate onder die vergrootglas

Kyk 13 Februarie 2020 se aflewering van Grootplaas vir 'n gesprek met Dewald Olivier van die Suid-Afrikaanse voerkraalvereniging oor hul betrokkenheid by...

RSG Landbou: 10 Desember 2019

Daar is slegs een okkerneutprodusent in Suid-Afrika en die hoof uitvoerende beampte van Rotondo Walnuts, Percy Watkins, gee in Dinsdag se RSG...

BEK – só raak verbod ons voerkrale

Gronderosie is 'n werklikheid en indien daar nie vinnig opgetree word nie, sal die vrugbaarheid van grond net aanhou afneem, wat globale...

Wat pootjie die SA-vleisbedryf?

Dr Faffa Malan kuier weer op 25 Oktober 2019 in die Grootplaas-ateljee, om oor uitdagings in die Suid-Afrikaanse vleisbedryf te gesels. Dewald...

Kleinboere baat by nuwe saadprojek

Lise Roberts van RSG Landbou het onlangs saam met Bayer in die Badplaas-omgewing gaan kuier, waar ‘n interessante Dekalb-projek op die been...

Antibiotika en groeihormone in voerkrale

Waarom word antibiotika en groeihormone in voerkrale gebruik? Dawid Olivier van die Suid-Afrikaanse Voerkraalvereniging beantwoord hierdie en ander vrae oor die voerkraalbedryf in Suid-Afrika...

Voerkraal-fokus op Grootplaas

Suid-Afrika is vanjaar op 22 en 23 Mei die trotse gasheer van die bekende Ensminger-varksimposium. Dr Danie Visser vertel ons in 6 Maart 2019 se...

Voerkrale vir volhoubaarheid

Saam met die altyd-groeiende bevolking, moet landboubedrywe ook op hulle tone bly om aanhoudend meer met minder te produseer. Voerkrale speel ‘n baie groot...