Tuesday, March 9, 2021
Home Tags Suid-Afrikaanse wynbedryf

Tag: Suid-Afrikaanse wynbedryf

SA wynbedryf: Belowende 2021-wyndruifoes verwag

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf verwag ʼn belowende 2021-wyndruifoes, volgens die bedryf se eerste oesskatting. Volgens die bedryfsliggame Suid-Afrikaanse Wynbedryfinligting en...

Suid-Afrikaanse wynbedryf kyk na 2021 en daarná

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf kom aan die begin van 2021 in die kuberruim byeen, vir ’n blik op die stand van die bedryf...

RSG Landbou: 20 Augustus 2020

Is daar hoop vir die wynbedryf en sal die mense wat vir dié landboubedryf werk, hulle werk behou? Dis van die kwelvrae...

RSG Landbou: 25 Junie 2020

Een van die ergste vorme van verwoestyning in Suid-Afrika, kom in die Mpumalanga Hoëveld voor. Dr Piet Nel van die Landbounavorsingsraad vertel...

Terroir-wynkompetisie op dreef ondanks COVID-19

Ondanks die groot uitdagings van die koronavirus-pandemie, is daar aangekondig dat die Novare SA Terroir Wyntoekennings voortgaan. Dít nadat die wynbedryf van...

André van Wyk, nuwe hoof uitvoerende beampte by Vititec

André van Wyk is op 1 Januarie 2020 as hoof uitvoerende beampte by Vititec aangestel, die toonaangewende verskaffer van hoë gehalte wingerd-...