Friday, August 23, 2019
Home Tags Suiwel

Tag: suiwel

Die opvolggesprek: Koeikoop is nie perdekoop nie

Die meeste melkerye het met die aankoop van ’n paar melkkoeie begin. Die aankoopplek en gehalte van die koeie wissel, afhangende van...

Dagboek die Ede Farming-suiweldag

Die eerste Ede Holstein produksieveiling vind plaas op 11 Junie 2019 in Middelburg tydens die Ede Farming-suiweldag.   Dié dag gaan fokus op winsgewendheid, met verskeie sprekers wat verskillende onderwerpe...

Suiwelkampioenskap lok 882 inskrywings

Die grootste suiwelkompetisie in Afrika, die beoordeling van die Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskap, het pas by GrandWest in Kaapstad plaasgevind. Vanjaar het 76 vervaardigers ’n totaal...

Maak melktert soos jou ouma s’n

’n Melktert kan tradisioneel met ’n skilfer- of ’n brosdeeg gemaak word. Ons het vir Wêreld-melktertdag (27 Februarie) ’n melktertresep uit ‘Boerespyse: Resepte en...

Skryf in vir Bloemskou 2019 se suiwelkompetisie

Die 2019 Bloemskou is om die draai en vind vanjaar vanaf 26 April tot 4 Mei plaas. ’n Kompetisie vir suiwelprodukte is een van...

Suiweluitvoere is steeds hoog

Die suiwelbedryf het as netto uitvoerder in November 2018 net soos die voorafgaande vyf maande gefunksioneer. Die totale uitvoere vir die maand beloop 17...

SA Suiwelkampioenskap: Skryf nou in

Agri-Expo het alle produsente van suiwelprodukte uitgenooi om in te skryf vir die 2019 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskap. Dit is die grootste, oudste en mees gesogte...

Markoorsig vir Oktober 2018

Dr Frikkie Maré, akademiese departementshoof van die Departement Landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat, gee maandeliks ’n markoorsig van die vorige maand se...

Suiwelinvoere tuimel en uitvoere styg

In Augustus 2018 het die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf 14 639 ton uitgevoer, terwyl invoere 4 872 ton beloop het. Dit beteken dat die netto uitvoere vir Augustus...

SA Kaasfees bekroon as Fees van die Jaar op Wêreldtoerismedag

Die Suid-Afrikaanse Kaasfees, wat in April vanjaar vir die 17de keer aangebied is, is op Wêreldtoerismedag vereer as Fees van die Jaar. Wêreldtoerismedag word...