Friday, March 5, 2021
Home Tags Suiwelbedryf

Tag: suiwelbedryf

Beskerm jou kuilvoer teen mikotoksiene

Sommige filamentagtige swamme kan in voer groei en giftige sekondêre metaboliete produseer, wat as mikotoksiene bekendstaan. Volgens ’n navorsingsartikel wat in die...

Read our e-magazines in the safety of your home

The January 2021 editions of Stockfarm and Veeplaas are now available as e-magazines. Simply click on the magazine title above to view and purchase the digital...

Skryf in vir die 2021 SA Suiwelkampioenskap

Alle suiwelprodusente word genooi om vir die 2021 Suid-Afrikaanse (SA) Suiwelkampioenskap in te skryf. Dit is die grootste, oudste en mees gesogte...

Tshilidzi Matshidzula wen die MPO Nedbank rentmeesterskap-toekenning vir 2020

Tshilidzi Matshidzula, van Little Barnet Farm naby Alexandria in die Oos-Kaap, is tydens ’n seremonie by die Melkprodusente-organisasie (MPO) se virtuele jaarkongres...

Nasionale GWK Suiwel-prestasiekampioenskap bereik nuwe hoogtes by NAMPO/ALFA

In ’n tyd waarin besighede vindingryke planne moet beraam om projekte te laat voortgaan, het ’n innoverende oplossing hierdie jaar tot ’n...

LNR wys 2020 se Meester Suiwelboere aan

Die Landbounavorsingsraad (LNR) se jaarlikse Nasionale Meester Suiwelboer-toekenningsgeleentheid het op Woensdag, 21 Oktober 2020, plaasgevind. Dié virtuele geleentheid is deur Agri-Expo namens...

Wat sê die wet oor grondbesettings?

Grondbesettings is 'n georganiseerde proses waar privaatgrond beset word deur 'n groot groep mense en kan 'n kopseer wees vir boere, om...

RSG Landbou: 20 Augustus 2020

Is daar hoop vir die wynbedryf en sal die mense wat vir dié landboubedryf werk, hulle werk behou? Dis van die kwelvrae...

1% #payingmilkforward-projek skop af in Wes-Kaap

Die Melkprodusente-organisasie (MPO) het onlangs die projek 1% #payingmilkforward, ook bekend as Project One, geloods met die doel om die nasie te...

Landbou-neutedop: 22 Mei 2020

Wat is die rol van metrologie in landbou? En wat is metrologie? Eerskomende Vrydag op Landbou-neutedop gesels ons met dr Wynand Louw...