Tuesday, February 18, 2020
Home Tags Theo boshoff

Tag: theo boshoff

RSG Landbou: 17 Februarie 2020

Die veelbesproke beplande wysiging van artikel 25 van die Grondwet, is een van die besprekingspunte Maandag op RSG Landbou. Theo Boshoff, hoof...

Wat nou met ons water?

Grondhervorming is 'n besprekingspunt in menige landboukringe, en die onsekerheid rondom die wysiging van artikel 25 van die Grondwet skep groot kommer...

Nampo Kaap-kuiers op die kassie

Nampo Kaap is vanjaar vir die tweede keer aangebied, en bywoningsgetalle het 2018 s'n ver oortref. Plaas Media het ook hierdie hoogtepunt op die...

Vroueboer neem wildbedryf op horings

In 27 Augustus 2019 se aflewering van Grootplaas word daar saam met 'n bobaas-wildboer gekuier. Ellalien Davey van Romaco Ranch bedryf al...

SA Stamboek gaan groot by ALFA

Thalia Brameld kuier op 22 Julie 2019 in die Grootplaas-ateljee om oor SA Stamboek se betrokkenheid by vanjaar se Alfa vee-ekspo in...

Veesiekte-fokus op Grootplaas

Water is die lewens-aar in enige landbou-onderneming, maar iets wat diegene buite die bedryf nie noodwendig weet nie, is hoe moeilik dit is om...

Onteieningswet – die stand van sake

Pietman Roos van Agri SA kuier op 13 Februarie 2019 in die Grootplaas-ateljee om ons op hoogte te bring van dié organisasie se beplande...

Jobs Summit is ook belangrik vir landbousektor

President Cyril Ramaphosa het op 5 Oktober, leiers van die besigheidsektor sowel as prominente vakbonde, by die sogenaamde Jobs Summit verwelkom. Die landbousektor was...

Op RSG Landbou aanstaande week  

Maandag, 3 Desember Wat presies behels agroprosessering?  Dit is die vraag waarmee ons Maandag afskop in RSG Landbou. Dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad...

Hoe kan landbou werkskepping ondersteun?

In Grootplaas van 20 November 2018 fokus ons op werkskepping-kwessies en serwitute. President Cyril Ramaphosa het in Oktober, leiers van die besigheidsektor sowel as prominente vakbonde, by...