Thursday, February 25, 2021
Home Tags Toekennings

Tag: toekennings

Gesogte internasionale toekenning vir jong navorser

Dr WA Lombard, ’n navorser en dosent van die Departement van Landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), het in Desember...

Skryf in vir die 2021 SA Suiwelkampioenskap

Alle suiwelprodusente word genooi om vir die 2021 Suid-Afrikaanse (SA) Suiwelkampioenskap in te skryf. Dit is die grootste, oudste en mees gesogte...

Agri Wes-Kaap vereer rolspelers in die bedryf

Tydens Agri Wes-Kaap se galadinee op 25 November, is eretoekennings aan bedryfsrolspelers oorhandig vir hul jarelange betrokkenheid by Agri Wes-Kaap. Hier volg...

Tshilidzi Matshidzula wen die MPO Nedbank rentmeesterskap-toekenning vir 2020

Tshilidzi Matshidzula, van Little Barnet Farm naby Alexandria in die Oos-Kaap, is tydens ’n seremonie by die Melkprodusente-organisasie (MPO) se virtuele jaarkongres...

Veritas-toekennings sluit ’n uitdagende wynjaar op ’n hoë noot af

Die Veritas-toekennings het op 14 November, onder streng COVID-19 protokolle, by Val de Vie-landgoed in die Paarl plaasgevind. Uit die bykans 1...

Vleiswetenskaplike ontvang toekenning vir sy navorsing in Afrika

Vleiswetenskaplike dr Cletos Mapiye, van die Departement Veekundige Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), is een van drie Afrika-wetenskaplikes wat ’n 2020...

LNR wys 2020 se Meester Suiwelboere aan

Die Landbounavorsingsraad (LNR) se jaarlikse Nasionale Meester Suiwelboer-toekenningsgeleentheid het op Woensdag, 21 Oktober 2020, plaasgevind. Dié virtuele geleentheid is deur Agri-Expo namens...

Vinpro-voorsitter ontvang gesogte Pon van Zyl-trofee

Die Suid-Afrikaanse Jongwynskou het die gesogte Pon van Zyl-trofee aan Anton Smuts, voorsitter van die wynbedryfsorganisasie, Vinpro, toegeken, vir sy waardevolle bydrae...

Veritas 2020 inskrywings net om die draai

Die inskrywings vir vanjaar se Veritas-toekennings is net om die draai, nadat daar vroeër aangekondig is dat die datums weens die COVID-19-pandemie...

Bonnievale raap toekennings by Franse kampioenskap op

Bonnievale, teen die heuwels van die Breëriviervallei geleë, is reeds bekend vir sy wingerdboukundiges se passie en die uitstekende gehalte wat die...