Monday, October 14, 2019
Home Tags Trekkerverkope

Tag: trekkerverkope

Trekkerverkope aansienlik minder

Die 600 trekkers wat in Maart verkoop is, is aansienlik (17%) minder as die 726 eenhede wat verlede Maart verkoop is. Verkope vir die...

Trekkerverkope daal drasties in November

Die 428 trekkers wat in November verkoop is, is 27% minder as die 589 wat verlede November verkoop is. Vir die eerste elf maande...

Aansienlik meer trekkers in Oktober verkoop

Die 817 trekkers wat in Oktober verkoop is, is aansienlik (14%) meer as die 717 wat in Oktober 2017 verkoop is. Read it in English.  Vir...

Trekkerverkope styg aansienlik in September

Die 612 trekkers wat in September verkoop is, is aansienlik (7%) meer as die 571 wat verlede September verkoop is. Vir die jaar tot...

Augustus-trekkerverkope baie laer

Trekkerverkope van 487 eenhede in Augustus is aansienlik (byna 18%) minder as die 591 wat verlede Augustus verkoop is. Vir die jaar tot dusver...

Trekkerverkope in Julie 3% hoër

Die 525 trekkers wat in Julie 2018 verkoop is, is sowat 3% meer as die 508 wat in Julie 2017 verkoop is. Vir die...

April trekkerverkope aansienlik hoër

Vir die jaar tot dusver (eerste vier maande) is verkope ongeveer 13% hoër as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Read it in English.  Stroperverkope van 29...

Trekkerverkope is aansienlik hoër

Die trekkerverkope van 726 eenhede in Maart is aansienlik meer (41%) as die 515 eenhede wat in Maart 2017 verkoop is. Die trekkerverkope vir...

Trekkerverkope is 20% hoër

Die trekkerverkope van 417 eenhede in Desember is aansienlik hoër (20%) as die 348 eenhede wat verlede Desember verkoop is. Trekkerverkope vir die 2017-kalenderjaar...