Thursday, June 27, 2019
Home Tags Uitvoere

Tag: uitvoere

Jongste nuus: Bek-en-klouseer

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en die direkteur van dieregesondheid, dr Mpho Maja, het pas ’n opgedateerde verslag oor die bek-en-klouseer situasie...

Rooivleisbedryf trek laer teen bek-en-klouseer

Al die vertakkings van die rooivleisbedryf het besluit om saam in die voorry van die skrum teen bek-en-klouseer te sak. Daar bestaan kommer dat...

Sybokhaar-uitvoere na China gaan voort

Die Suid-Afrikaanse wolbedryf het pas die ontstellende nuus ontvang dat die Chinese owerhede ’n verbod ingestel het op rouwol-uitvoere vanuit Suid-Afrika na China. In...

Bek-en-klouseer beperk uitvoer van huide en velle

Sedert die aankondiging van die bek-en-klouseeruitbreking in Limpopo en die gevolglike verlies van Suid-Afrika se bek-en-klouseervrye status, kon geen huide en velle na China...

Streng protokolle kniehalter embrio- en semen-handel

Uiters streng in- en uitvoervereistes kniehalter die verhandeling van embrio’s en semen op die internasionale mark. Dit beroof Suid-Afrikaanse vleisbeestelers van toegang tot die...

Wolmark verhandel hoër

Die wolmark verhandel tans hoër en die Cape Wools Merino-aanwyser het met 2,7% en 578 punte gestyg om op ’n waarde van R221,02/kg vir...

Suiweluitvoere is steeds hoog

Die suiwelbedryf het as netto uitvoerder in November 2018 net soos die voorafgaande vyf maande gefunksioneer. Die totale uitvoere vir die maand beloop 17...

FMD: Minimal impact on wool exports

Leon de Beer, general manager of the National Woolgrowers Association (NWGA), has shared information on the impact of the current FMD outbreak in Limpopo,...

Bek-en-klouseer: Impak op woluitvoere is minimaal

Leon de Beer, algemene bestuurder van die Nasionale Wolkwekersvereniging, het na aanleiding van ’n vergadering met die betrokke staatsveearts, inligting verskaf oor die invloed...

Spesiale vergaderings oor bek-en-klouseer geskeduleer

Die Nasionale Dieregesondheidsforum het ’n vergadering geskeduleer vir 13 Januarie 2019 in Pretoria om ’n strategie te formuleer met betrekking tot die toekoms van...