Thursday, November 14, 2019
Home Tags Varkbedryf

Tag: varkbedryf

Die rol van antibiotika in ‘n gesonde varkbedryf

Met krisisse soos listeria en Afrika-varkpes vars in ons gedagtes, is ons deeglik bewus van hoe belangrik gesondheid in die varkbedryf is...

Het dieregesondheid al sy varkies op hok?

Doeltreffende besproeiing is nie net belangrik vir optimale waterverbruik nie, maar ook vir optimale produksie. Daarom staan Obaro al vir jare kliënte...

Volstruisnavorsing onder die SASAS-vergrootglas

Talle rolspelers in die volstruisbedryf het tydens die onlangse kongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Veekunde in Bloemfontein, verskeie lesings oor volstruise...

Varkbedryf vier 100 jaar!

Die Suid-Afrikaanse Varktelersgenootskap is vanjaar ‘n eeu oud. Lise Roberts van RSG Landbou praat met Neil Dry, die president van dié genootskap...

SA speel gasheer vir 2019 Ensminger-simposium

Een van die hoogtepunte op vanjaar se landboukalender, en ‘n eerste vir Suid-Afrika, is die Ensminger-simposium wat fokus op wetenskaplike oplossings vir varkproduksie en...

Hoe staan sake in die vakbedryf?

Na die hou wat listeriose die varkbedryf verlede jaar toegedien het, het sake weer positief begin lyk vir produsente en rolspelers in die bedryf....

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 11 Februarie In RSG Landbou kyk ons op Maandae gewoonlik na ‘n paar veilings wat plaasvind. Hennie Maas is oudergewoonte aan die woord...

PIC @ALFA 2018

Marguerite Schwarzer van PIC vertel vir RSG Landbou luisteraars meer oor hulle deelname aan ALFA 2018 vee-ekspo wat van 18 tot 20 September vanjaar...

Hou die varkbedryf kop bo water?

In 14 Augustus 2018 se aflewering van Grootplaas kuier Vrystaat Landbou en die Suid-Afrikaanse varkprodusente-organisasie in die ateljee. Een van die hoofbesprekingspunte deesdae, nie net...

Varkvleis en listeriose

Johann Kotzé, hoof uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie, praat met RSG Landbou-luisteraars oor varkvleis en listeriose. Luister nou na dié gesprek. Kliek hier...