Saturday, February 29, 2020
Home Tags VDT Prokureurs

Tag: VDT Prokureurs

Almal blêr oor die Famacha-skaapdag

Veeboere behoort almal teen die tyd bekend te wees met die Famacha-stelsel, wat deur die bekende pionier-veeartse, dr Faffa Malan en prof...

‘n Nuttige noodtassie as ‘n brand begin dreig

Lise Roberts praat in Donderdag se RSG Landbou met Nicolene Neveling oor ‘n sogenaamde “go kit” wat mense byderhand moet hê wanneer...

Varsprodukte op die PMA-agenda

Rolspelers in die Suid-Afrikaanse varsprodukte-waardeketting kom jaarliks gedurende die PMA Fresh Connections-konferensie bymekaar om oor die jongste gebeure in die varsprodukbedryf te...

Piesangbossiekte kán beheer word, sê DAFF

Die gevreesde piesangbossiekte kan produsente se produksie behoorlik in die wiele ry. Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye moes die afgelope...

Kuilvoermaak is ernstige sake

Kuilvoermaak is ‘n belangrike aspek van enige beesboer se voermaak-aktiwiteite. In Dinsdag se aflewering van RSG Landbou gesels Hennie Maas met Richardt...

Grafte op plase: Laaste rusplek of strydpunt?

Dr Raphael Karuaihe van die Johannesburgse Aandelebeurs, kuier weer in die Grootplaas-ateljee op 26 April 2019. Ons gesels oor die afdeling vir...

Veesiekte-fokus op Grootplaas

Water is die lewens-aar in enige landbou-onderneming, maar iets wat diegene buite die bedryf nie noodwendig weet nie, is hoe moeilik dit is om...

Gesonde grensheinings

Sandrie Wilken van MSD Animal Health kuier op 28 Februarie 2019 in die Grootplaas-ateljee om ons te vertel waarom MSD een van die wêreld...

Só raak swart ekonomiese bemagtiging jou waterlisensie

Die Nasionale Waterwet, 1998 (Wet 36 van 1998) en die regulasies wat ingevolge dié wet deur die minister van water en sanitasie uitgevaardig is,...

Meer oor die waterlisensie-kwessie

Die nasionale waterwet van 1998, en die regulasies wat ingevolge die wet deur die minister van water en sanitasie uitgevaardig is, reguleer die proses...