Saturday, February 29, 2020
Home Tags VDT Prokureurs

Tag: VDT Prokureurs

Wat is ‘n serwituut?

‘n Serwituut is ʼn reg waaroor een persoon beskik om te gebruik en te geniet ten aansien van die eiendom van ʼn ander persoon. Harrie...

Wat sê die wet oor water?

Met water wat 'n beperkte hulpbron in Suid-Afrika bly, moet daar regulasies wees wat die gebruik daarvan beheer. Jacques Marais van VDT Prokureurs gesels...

Die beste van #ALFA2018

Die ALFA vee-ekspo in Parys was sonder twyfel een van die hoogtepunte op vanjaar se landboukalender. Ons kyk in Grootplaas van 30 November 2018...

Hoe kan landbou werkskepping ondersteun?

In Grootplaas van 20 November 2018 fokus ons op werkskepping-kwessies en serwitute. President Cyril Ramaphosa het in Oktober, leiers van die besigheidsektor sowel as prominente vakbonde, by...

Wat sê die wet oor veldbrande?

Kyk weer 25 Oktober 2018 se aflewering van Grootplaas wanneer Wisium en VDT Prokureurs in die ateljee kuier. Die veevoermaatskappy, Wisium, spits hom al vir jare...

Wolafgeleides en waterregte voer hoogty op Grootplaas

Kyk weer na 17 September 2018 se aflewering van Grootplaas, wanneer daar gesels word oor wolafgeleides en waterregte. Die JSE Groep het onlangs 'n Merino-wolkontrak...

Wat beteken ‘n trust vir jou boerdery?

In Woensdag 8 Augustus 2018 se aflewering van Grootplaas gesels ons oor die ALFA vee-ekspo en trusts vir boerderye. Met die ALFA vee-ekspo wat nader...