Wednesday, November 25, 2020
Home Tags Vee

Tag: Vee

Sterk kompetisie by die Leniesdeel Vetveeskou

Die beesboere van die Leniesdeel-omgewing tussen Vryburg en Tosca, het op 28 Oktober hul jaarlikse vetveeskou aangebied en besonder goeie belangstelling gekry....

Wetgewing rondom die aanhou van vee

Die aanhou van vee is een van daardie boerdery-aktiwiteite wat vanuit twee oorde deur wetgewing beperk word. Aan die een kant is...

Voer: Vooruitsigte vir die veeprodusent

Veevoer speel ’n leidende rol in die wêreldwye waardeketting vir menslike voedsel en is die grootste en belangrikste komponent wat veilige, volop...

Onnodige moddergevegte vertroebel die waters rondom skeepsvervoer van vee

Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging of DBV, het ‘n tydjie gelede ‘n dringende interdik tot die hof gebring om die uitvoer van lewendige diere...

Reën kom op kritiese tyd vir wintergraanprodusente

Wydverspreide reën in die Wes-Kaap op Maandag 25 Mei is baie goeie nuus vir veral wintergraanprodusente. “Die reën het...

Bewaringslandbou: Soveel meer as geenbewerking

“My ligte het nou behoorlik aangekom oor die beginsel van bewaringslandbou. Ek sien nou duideliker as ooit tevore waarheen ons op pad is en...

Bloednier: Die stille moordenaar

Om vroeg in die oggend in jou skaapkraal te kom en ’n paar skape wat die vorige dag nog gesond gelyk het, dood aan...

Beheer hittestres in die warm somermaande

In Suid-Afrika word die somermaande gekenmerk deur geweldige hitte en mense in warm streke het al geleer om dié tyd van die jaar soggens...

Landboumarkte: Die fynere detail

Ekonomiese stelsels kan breedweg gedefinieer word as òf vrye markte, wat ook as prysstelsels bekend staan, òf bevelstelsels, wat aan die ander kant van...

Hoëdrukbeweiding kan weiveld verbeter

Weiveld wat vreetbare grasse optimaal en volhoubaar produseer, is die sleutel tot welslae vir veeboere. Hoëdrukbeweiding wat reg toegepas word, maak dit moontlik om...