Thursday, October 29, 2020
Home Tags Vee

Tag: Vee

Behoorlike voerfasiliteite lewer goeie resultate

Johan Mouton van RCL Foods gesels op RSG Landbou oor die belangrikheid van behoorlike voerfasiliteite. Luister nou na dié onderhoud. RSG Landbou word dié week...

Beheer hittestres in die warm somermaande

In Suid-Afrika word die somermaande gekenmerk deur geweldige hitte en mense in warm streke het al geleer om dié tyd van die jaar soggens...

Die belangrikheid van waterbestuur in ‘n veeboerdery

Vir baie mense is water ‘n gegewe, maar in die landbou is dit goud werd. Swak waterbestuur kan ‘n boerdery letterlik maak of breek....

Landboumarkte: Die fynere detail

Ekonomiese stelsels kan breedweg gedefinieer word as òf vrye markte, wat ook as prysstelsels bekend staan, òf bevelstelsels, wat aan die ander kant van...

Hoëdrukbeweiding kan weiveld verbeter

Weiveld wat vreetbare grasse optimaal en volhoubaar produseer, is die sleutel tot welslae vir veeboere. Hoëdrukbeweiding wat reg toegepas word, maak dit moontlik om...

Dit gaan goed met die Veeplaas Balfour Hugenoot-stoet

Ons het gaan inloer by die Veeplaas Balfour Hugenoot-stoet, wat op 1 Maart 2017 by die Gekombineerde Skool Balfour gevestig is. Die stoet word...

Snotsiekte is ’n wesenlike gevaar

Een van die dieresiektes waarvoor nie werklik raad of medikasie is nie en wat seker die meeste deur navorsers afgeskeep word, is snotsiekte. Vir baie...

Veefinansiering: Opsies en oorwegings

Om te boer en skuld aan te gaan, word deur baie boere as vanselfsprekend beskou. Suid-Afrika se landbouskuld is in 2016 op amper R145...