Sunday, February 23, 2020
Home Tags Veebedryf

Tag: veebedryf

Land Bank afgradering – wat beteken dit vir landbou?

Die veebedryf sit tans hande in die hare, na die aankondiging van ‘n landswye verbod op veeveilings en die samekoms van diere...

Só staan veediefstalsake na die feesseisoen

Bek-en-klouseer het die veebedryf tans in 'n wurggreep, maar daar spruit tog 'n bietjie positiewe nuus uit dié krisis. Willie Clack van...

Biosekuriteit as teenvoeter vir bek-en-klouseer

Die VSA en China het onlangs 'n langverwagte handelsooreenkoms geteken, wat behels dat China miljarde dollar se landbougoedere van die VSA gaan...

Veeklampe onder die vergrootglas

Veeklampe is 'n redding op enige veeplaas en kan veral 'n beesboer se werk heelwat makliker maak. Daar is egter 'n paar...

Tegnologie: Gryp dit aan of gaan huis toe

Veeboere wat nie aanhou innoveer en nuwe tegnologie aangryp wat hul doeltreffendheid kan verhoog nie, gaan agterbly. Dit was die sentrale boodskap by die...

RSG Landbou: 18 November 2019

William Marais, ‘n boer van die Prieska-omgewing, skop Maandag, 18 November, se RSG Landbou af met raad oor die gebruik van water....

Agri-Expo Livestock: ’n vertoonvenster vir die veebedryf

‘n Wêreldklastentoonstelling van die Suid-Afrikaanse veebedryf en sy waardekettings wag op besoekers aan die sesde Agri-Expo Livestock, wat vanjaar van 10 tot...

Beesbeoordeling: Mooi is verseker nie alles nie!

Sedert prestasiegegewens in talle skoubeoordelings in ag geneem word, het teeldiere mooier en skoudiere geneties beter geword. Die internasionaal erkende skoubeoordelaar, Martin...

Borane boer op die kassie

Die veebedryf lewer 'n groot bydrae tot die sukses van die jaarlikse Nampo Oesdag op Bothaville. Plaas Media het vanjaar by 'n...

‘n Woord of twee oor probiotika en winterlekke

Een van die sake waaroor RSG Landbou in Donderdag se program fokus, is die rol van probiotika in pluimveevoeding. Lise Roberts gesels met...