Tag: veeboerdery
Die sewe doodsondes van kuddebestuur Deel 5: Geldsake
Kroniese wanbestuur van ’n boerdery se geldsake lei uiteindelik tot ’n ineenstorting van die besigheid. Hoe harder die finansies knyp, hoe belangriker is dit...
Feedtek: 20 jaar van volgehoue groei
Die Feedtek-groep het sedert sy ontstaan in 2001, ongekende groei en sukses ondervind. Van ’n beskeie begin met vyf veekundiges en drie agente, is...
Die veeboer se noodhulpkas
Elke veeboer moet dit hê – ’n noodhulpkas vir basiese behandeling en prosedures, en vir wanneer die veearts nie dadelik daar kan...
Le Roc Brangus: ’n Passie vir teling en ’n kop vir...
Toe die rooi Branguskoei, LR17165, vanjaar as opperste vroulike dier by die Nasionale Branguskampioenskappe aangewys is, was dit vir hom die bevestiging...
’n Oorsig van agritoerisme in Suid-Afrika
Agritoerisme is ’n relatiewe nuwe konsep in Suid-Afrika en min produsente weet wat presies dit behels. Agritoerisme is die samesmelting van die...
’n Meer natuurlike benadering tot veeboerdery
Veeplaas het onlangs by die plaas Avondale in die Queenstown-distrik besoek afgelê, waar Simon Sutton sy boerdery bedryf deur die wyse waarop...
Die herstel en heropbou van ’n veeboerdery na afloop van ’n...
Droogte, veral as dit lank en uitgerek is, veroorsaak die agteruitgang van die veld, veegetalle en finansies van ’n veeboerdery. Sodra die...