Monday, April 6, 2020
Home Tags Veeboere

Tag: veeboere

King Price gesels versekering vir veeboere

Wynand van Vuuren van King Price kuier op 21 November 2019 in die Grootplaas-ateljee en gesels oor versekering in terme van lewendehawe....

Tegnologie: Gryp dit aan of gaan huis toe

Veeboere wat nie aanhou innoveer en nuwe tegnologie aangryp wat hul doeltreffendheid kan verhoog nie, gaan agterbly. Dit was die sentrale boodskap by die...

Kunsmatige inseminasie laat die kommersiële som klop

Ernstige veeboere weet wat kunsmatige inseminasie is en waarom dit so belangrik in kommersiële veeboerdery is. In Dinsdag se RSG Landbou praat...

Agri Gauteng-ekspo: ‘n Landboufees vir almal

Die tweede Agri Gauteng-ekspo het vanjaar by Vleissentraal se Onderstepoort-fasiliteite in Pretoria plaasgevind. Boere, oud en jonk, kon vanaf 7 tot 9...

Kry nou jou Maart-uitgawe van Veeplaas!

Albert Loubser, redakteur van Veeplaas, vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou waarna lesers kan uitsien in die Maart-uitgawe van dié tydskrif, asook wat hierdie maand vir veeboere relevant...

Vul jou stoet aan by die 33ste Swartland-veeboereveiling

Die 33ste Swartland-veeboereveiling vind op Donderdag, 20 September, op die plaas Bossiesvlei buite Moorreesburg plaas. Veeboere durf dié dag nie misloop nie, aangesien daar...

Help jou vee deur die winter saam met Nutri Feeds

Die wintermaande bring heelwat uitdagings vir veeboere, aangesien weiding dikwels onvoldoende is om vee deur te trek tot die reënseisoen weer aanbreek. Dr. Francois...