Sunday, March 29, 2020
Home Tags Veeplaas kuddeprojek

Tag: Veeplaas kuddeprojek

Sannieshof Simmentalerkudde reik na groter hoogtes

Veeplaas het verlede jaar hande gevat met Hoërskool Sannieshof om dié skool se landbou-afdeling ’n stewige hupstoot te gee. ’n Pragtige Simmentalerstoet van twaalf...

Afrikanerbeeste blom by Bekker

In Woensdag se aflewering van RSG Landbou hoor ons van Hoërskool Bekker se Veeplaas-kuddeprojek. Die projek is onderneem in samewerking met die...

Wat is die PLAAS Landboujeugstigting?

Die PLAAS Landboujeugstigting is amptelik tydens ALFA 2017 gevestig as sambreelliggaam wat na die Veeplaas-kuddeprojek omsien. Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Albert...

Unicom oor die Veeplaas-kuddeprojek, SA Stamboek gesels oor dieretelling, Dawie Maree...

In RSG Landbou hoor u van tyd tot tyd van die Veeplaas-kuddeprojek wat saam met telersgenootskappe en landbouskole onder die vaandel van die nuutgestigte...

Top Landbouskool gesels oor die Veeplaas-kuddeprojek

Die PLAAS Landboujeugstigting se Veeplaas-kuddeprojek wat saam met telersorganisasies en skole onderneem word, verloop uitstekend. Morgenzon Landbou-akademie is onlangs aangewys as ALFA se top...

Meer oor die Sussex-kudde by Hoërskool Oakdale

Die PLAAS Landboujeugstigting se Veeplaas-kuddeprojek wat saam met telersorganisasies en skole onderneem word, vorder goed by al die betrokke skole. RSG Landbou gesels met...

Op RSG Landbou aanstaande week  

Maandag, 3 Desember Wat presies behels agroprosessering?  Dit is die vraag waarmee ons Maandag afskop in RSG Landbou. Dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad...

Weston Landbouskool se Percheron-perde floreer

Die PLAAS Landboujeugstigting se Veeplaas-kuddeprojek, wat saam met telersorganisasies en skole onderneem word, verloop uitstekend. Douglas Robertson is die skoolhoof by die Weston Landbouskool...

Brahman-boere maak ‘n verskil

Lise Roberts van RSG Landbou het onlangs die Agri-Expo Livestock-byeenkoms buite Stellenbosch bygewoon en onder andere met drie Brahman-boere gesels – oor die ras...