Thursday, May 23, 2019
Home Tags Veeplaas

Tag: veeplaas

Winterweiding in die Oos-Kaap

Die Oos-Kaap is geografies ’n diverse provinsie met sewe verskillende biome in ’n geskatte 168 966km². Min dinge is so wisselvallig soos die...

Kyk uit vir jou Mei-uitgawe van Veeplaas!

Lise Roberts van RSG Landbou gesels oor wat lesers te wagte kan wees in die Mei-uitgawe van Veeplaas. Daar word onder andere gefokus op...

Die impak van mynbou op landbougrond

Mynbou en landbou is twee bedrywe wat dikwels loodreg teenoor mekaar staan. Politici gebruik graag die mynbou-troefkaart as hulle beloftes oor ’n beter lewe...

Grondwater moet versigtig bestuur word

Altesaam 97% van die water op aarde is in die oseane en nog 2% is vasgevang in gletsers by die Noord- en Suidpool. Dit...

Jou plaas uit die oogpunt van die grondwaardeerder

In ’n perfekte wêreld behoort die ideale plaaswaardeerder ’n landboukundige, ekonoom, tuinboukundige, grondkundige, veekundige, veeboer, hidroloog, weerkenner, konstruksie-ingenieur en ’n boukontrakteur te wees, om...

Kompetisie fokus op intensiewe skaapboerdery

Die winsgewendheid van ekstensiewe skaapproduksie in Suid-Afrika bly weens verskeie faktore onder druk. Die vernaamste probleme is stygende insetkoste, predasie en veediefstal. Hierdie uitdagings...

Waak oor kalwers se gesondheid in die wintermaande

Die wintermaande lê voor en dit is tyd om kalwers te speen. Dit gaan egter gepaard met heelwat stres en speenskok vir beide die...

Portugese vegbulle die oplossing vir veediefstal?

'n Opwindende nuwe projek waarin Veeplaas ’n leidende rol speel, is vinnig besig om tot volvoering te kom met die speen van die eerste...

Wildboere moet hul veld oppas om water te bewaar

Die herstel van grondwatervlakke begin by die herstel en beskerming van die grondoppervlak, wat net moontlik is deur die oordeelkundige plasing van waterpunte, sê...

Kry nou jou Maart-uitgawe van Veeplaas!

Albert Loubser, redakteur van Veeplaas, vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou waarna lesers kan uitsien in die Maart-uitgawe van dié tydskrif, asook wat hierdie maand vir veeboere relevant...