Home Tags Veeplaas

Tag: veeplaas

Droogte en koste noop ‘n nuwe benadering

Die knellende en langdurige droogte tesame met stygende insetkoste, gee al hoe meer relevansie aan die vraag of daar alternatiewe produksiestelsels vir vleisbeesboere is...

Die impak van mynbou op landbougrond

Mynbou en landbou is twee bedrywe wat dikwels loodreg teenoor mekaar staan. Politici gebruik graag die mynbou-troefkaart as hulle beloftes oor ’n beter lewe...

Grondwater moet versigtig bestuur word

Altesaam 97% van die water op aarde is in die oseane en nog 2% is vasgevang in gletsers by die Noord- en Suidpool. Dit...

Jou plaas uit die oogpunt van die grondwaardeerder

In ’n perfekte wêreld behoort die ideale plaaswaardeerder ’n landboukundige, ekonoom, tuinboukundige, grondkundige, veekundige, veeboer, hidroloog, weerkenner, konstruksie-ingenieur en ’n boukontrakteur te wees, om...

Waak oor kalwers se gesondheid in die wintermaande

Die wintermaande lê voor en dit is tyd om kalwers te speen. Dit gaan egter gepaard met heelwat stres en speenskok vir beide die...

Wildboere moet hul veld oppas om water te bewaar

Die herstel van grondwatervlakke begin by die herstel en beskerming van die grondoppervlak, wat net moontlik is deur die oordeelkundige plasing van waterpunte, sê...

Bewaringslandbou: Soveel meer as geenbewerking

“My ligte het nou behoorlik aangekom oor die beginsel van bewaringslandbou. Ek sien nou duideliker as ooit tevore waarheen ons op pad is en...

Bloednier: Die stille moordenaar

Om vroeg in die oggend in jou skaapkraal te kom en ’n paar skape wat die vorige dag nog gesond gelyk het, dood aan...

Die goeie instandhouding van voermengers is noodsaaklik

Een van die belangrikste beginsels in die sakewêreld en ook in landbou is om aandag aan detail te gee. Dié beginsel is veral belangrik...

Beheer hittestres in die warm somermaande

In Suid-Afrika word die somermaande gekenmerk deur geweldige hitte en mense in warm streke het al geleer om dié tyd van die jaar soggens...