Home Tags Veeplaas

Tag: veeplaas

Die nasionale minimumloon en landbou

Die Suid-Afrikaanse landbousektor se impak op die ekonomie is veel groter as slegs die bydrae wat dit tot die land se bruto binnelandse produk...

Leer ’n bietjie meer oor die volstruisleerbedryf

Die volstruisleerbedryf speel ’n groot rol in die lewensvatbaarheid van Klein Karoo Internasionaal (KKI) in Oudtshoorn se volstruisbesigheid, wat talle uitdagings het. Veeplaas het...

Beginsels vir die beheer van virussiektes

Hoewel knopvelsiekte en vratte totaal van mekaar verskil, word die twee toestande tog soms verwar. Albei toestande word deur virusse veroorsaak, maar knopvelsiekte word...

Veldaangepaste Merino’s floreer in die Karoo

Die Karooboer Stefan Naudé glo ’n mens se boerderypraktyke moet in orde wees om suksesvol te boer. Stefan boer op die plaas Skuilhoek in...

Belê vir toekomstige geslagte met volgehoue hoëdruk-wisselweiding

Hoëdruk-wisselweiding op ’n plaas gaan hand aan hand met ’n weldeurdagte beweidingsplan wat die natuurlike bronne van die veld reg bestuur. Dit is die...

Veefinansiering: Opsies en oorwegings

Om te boer en skuld aan te gaan, word deur baie boere as vanselfsprekend beskou. Suid-Afrika se landbouskuld is in 2016 op amper R145...

Hoëdrukbeweiding kan weiveld verbeter

Weiveld wat vreetbare grasse optimaal en volhoubaar produseer, is die sleutel tot welslae vir veeboere. Hoëdrukbeweiding wat reg toegepas word, maak dit moontlik om...

Veeplaas Boland Brahman stud: Dream it, do it

We recently checked in with the Veeplaas Boland Brahman stud, one of the very first herds established as part of the Veeplaas School Herds project. “The...

Deeglike belastingbeplanning lei tot sukses

Dit is nou vir die meeste lesers tyd om hul voorlopige inkomstebelasting-opgawes in te dien. ’n Mens moet in hierdie opgawe ’n skatting van...

Renostergenetika moet bewaar word

Renostergenetika word gekenmerk deur klein bevolkings, die bewaring van genetiese diversiteit, genetiese bottelnekke en die onvermydelike uitsterwing van sommige subspesies. Alle renosters in die...