Tuesday, July 23, 2019
Home Tags Veiling

Tag: veiling

Boerbok-veiling gaan befonk wees!

Lise Roberts van RSG Landbou gesels ook met Abraham Burger oor ’n groot boerbokveiling wat op 11 Mei in 93 Smuts Road,...

Beeswinkel Bonsmara-veiling uitgestel vanweë groot belangstelling

Om te voldoen aan die versoek van tientalle Bonsmara-boere wat ook wil deelneem aan die nasionale Bonsmara-veiling, word die eerste Nasionale Bonsmaradag...

Sybokhaarveiling klop rekords

Verskeie rekords het tydens ’n sybokhaarveiling op 16 April gespat. In RSG Landbou gesels Lise Roberts met Pierre van der Vyver van OVK...

Bonsmaraspeenkalfveiling verf Beeswinkel rooi

Geskiedenis gaan vanjaar in Meimaand gemaak word wanneer duisende Bonsmarabeeste oor nege provinsies aanlyn op ’n Internetveiling van Beeswinkel.co.za aangebied word. Dié eerste Bonsmaraspeenkalfveiling word...

R180 000 vir LAR 14-173-seun en sy ma

Die hoogste prys by die 2019 Bonsmara SA vroulikedierveiling is betaal vir ’n 3-in-1 van Syferfontein Bonsmara. Lot 3 het vir R180 000 onder...

FEM Dohne Merino hou 31ste produksieveiling

Op Woensdag, 27 Februarie, het Andries Marx van die FEM Dohne Merino stoetery ’n baie suksesvolle produksieveiling op die plaas Sewefontein in die Venterstad-distrik...

Deurbraak met Internet-veeveiling in Suid-Afrika

’n Splinternuwe konsep om lewendehawe aanlyn te verhandel, is gister ná maandelange intensiewe beplanning in Suid-Afrika bekendgestel toe 1 000 speenkalwers in minder as...

Rooi, rooier, Rooi Ras

Vanjaar is ’n belangrike jaar vir Bonsmara SA. Nie net word ’n selfs groter en beter Dié Rooi Ras-geleentheid en nasionale veiling van vroulike...

Bosveld Bonsmaraklub hou weer suksesvolle veiling

Die 30ste Bosveld Bonsmaraklub-produksieveiling is gehou op 20 November 2018 by die Warmbad Veemark. Soos altyd was daar ongelooflike belangstelling in die Bonsmara’s wat...

Groot belangstelling by eerste Au Albidus-veiling

Die eerste Brahman-produksieveiling van die Au Albidus-groep het op 17 November 2018 by Warmbad Veemark in Bela-Bela plaasgevind. Daar was groot belangstelling, met 100...