Monday, March 8, 2021
Home Tags Veilingsnuus

Tag: veilingsnuus

RSG Landbou: 1 Maart 2021 – geborg deur Subtropico

Maandag op RSG Landbou kuier ons saam met Koos du Pisanie en die Doornfontein Boereverening op Prieska om meer oor die Meatmaster-skaapras...

RSG Landbou: 15 Feb 2021 – geborg deur Plaas Media

Maandag se RSG Landbou-program is propvol. Luan van Walt van Graan SA gee perspektief oor die rekord-sojaboonaanplantings. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou: 8 Feb 2021 – geborg deur BKB

In Maandag se aflewering van RSG Landbou skop ons af met kruisteling. Vrugbare kruise en suiwer Merino's is 'n wenresep vir vleis...

RSG Landbou: 1 Feb 2021 – geborg deur Plaas Media

In Maandag se aflewering van RSG Landbou ondersoek ons die Wet op Beroepsbeserings en Siektes met Stephan Pietersen van Work Accident Support. Luister...

Vleissentraal vergemaklik veilingstransaksies

Die bekende landboumaatskappy en veilingshuis, Vleissentraal, het ’n bankkaart bekendgestel waarmee produsente by veilings kan koop en verkoop. Volgens Pieter van der...

RSG Landbou: 16 Nov 2020 – aan jou gebring deur Netafim

Die landbousektor het onlangs die groenlig vir lisensie-aansoeke vir selfopwekkingsfasiliteite van meer as 1MW ontvang. Boere kan dus voortaan direk by die...

RSG Landbou: 27 Okt 2020 – aan jou gebring deur Plaas...

Volgens prof Robin Meeske van die Outeniqua-navorsingsplaas, was die standaard van vanjaar se inskrywings in die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie, baie hoog....

RSG Landbou: 26 Okt 2020 – aan jou gebring deur Plaas...

Kenners meen dat ‘n tweede vlaag COVID-uitbrekings op Suid-Afrika wag. Watter lesse het ons reeds geleer en hoe kan besighede nou al...

RSG Landbou: 20 Oktober 2020 – aan jou gebring deur Plaas...

AFMA, oftewel die Veevoervervaardigersvereniging van Suid-Afrika, vier vanjaar sy 75ste bestaansjaar. In Dinsdag se aflewering van RSG Landbou gesels De Wet Boshoff...

RSG Landbou: 14 Sep 2020 – aan jou gebring deur Bona...

Bona Bona Game Breeders se MJ Ernst skop Maandag se aflewering van RSG Landbou af. Hy praat onder andere oor hulle...