Thursday, July 9, 2020
Home Tags Vesel

Tag: vesel

Koronavirus plaas wolmark onder druk

Die 24ste veiling van die 2019/20-wolseisoen het op 19 Maart plaasgevind met ’n aanbod van 10 180 bale. Sowat ’n derde van die...

Boeresport by #Nampo2019

Die OVK-groep hou tydens Nampo 2019 daaglikse wolbaaldrakompetisies wat baie belangstelling lok. Op dag twee van Nampo (15 Mei) het Hoër Landbouskool Marlow se...

Nog rekords spat in die sybokhaarbedryf

Die sybokhaarbedryf in Suid-Afrika beleef ’n jaar van uiterstes waarin ’n uitmergelende droogte baie produsente nog aan die keel beet het, terwyl die produksie...

Stand van natuurlike vesel-veilingspryse ná die skeerseisoen

Veeplaas het in die laaste kwartaal van 2018 met die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV), BKB en OVK gesels om uit te vind hoe sake ná...

’n Nuwe konsep in die Angora-bedryf

Die finale keuring van die Somerset-Oos Versorgde Angora-groepveiling se ramme onder die vaandel van die Angora Ramtelersvereniging het op Donderdag, 25 Oktober, op Michael...

BKB Top 10: Uitblinkers word vereer

BKB se top tien handelstakke en verskaffers vir 2018 is onlangs tydens ’n gesellige glansgeleentheid by dié organisasie se hoofkantoor in Port Elizabeth vereer. Wolf...