Friday, October 30, 2020
Home Tags Vleispryse

Tag: Vleispryse

RSG Landbou: 29 Okt 2020 – aan jou gebring deur Plaas...

Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika, het onlangs die tuig neergelê as hoof uitvoerende beampte van dié organisasie. In Donderdag se aflewering van...

Weeklikse plaashek-rooivleispryse / Weekly farm gate red meat prices

Die jongste rooivleispryse word weekliks aan u gebring deur Absa. Neem kennis dat hierdie nie kleinhandelpryse is nie, maar wel plaashekpryse wat...

RSG Landbou – 15 Okt 2020 – aan jou gebring deur...

Plaas Media se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie nader ‘n hoogtepunt, met die wenners wat op 21 Oktober op Plaas TV aangewys word....

RSG Landbou: 8 Okt 2020 – aan jou gebring deur Plaas...

Wêreld Ramp-risikobestuursdag vind op 13 Oktober plaas en die Landbounavorsingsraad se departement grond, klimaat en water, bied ‘n webinaar hieroor aan. Prof...

RSG Landbou: 1 Okt 2020 – aan jou gebring deur Plaas...

In Donderdag se aflewering van RSG Landbou sluit ons af met die laaste bydrae oor varkproduksie en -voeding. Mart-Marie van Zyl van...

Voerkrale: Só rond ons speenkalwers af

Die vraag na rooivleis beteken dat daar altyd ’n vraag na speenkalwers sal wees. Groot getalle speenkalwers word jaarliks in voerkrale op...

RSG Landbou: 27 Aug 2020 – geborg deur Standard Bank

Zinaschke Steyn is ‘n assistent-rooiwynmaker by Nederburg en sy gesels in Donderdag se RSG Landbou oor haar passie vir dié beroep en die...

RSG Landbou: 20 Augustus 2020

Is daar hoop vir die wynbedryf en sal die mense wat vir dié landboubedryf werk, hulle werk behou? Dis van die kwelvrae...

RSG Landbou: 14 Mei 2020

Die verbod op tabakverkope het ‘n ernstige impak op die lewe van plaaswerkers en hul produktiwiteit. Koos du Pisanie gesels in Donderdag...

Vleispryse onder die vergrootglas

Chris Derksen gesels nou oor die kwessies rondom vleispryse, en hoe die huidige situasie in die land, beespryse beïnvloed.