Monday, September 16, 2019
Home Tags Vleissentraal

Tag: vleissentraal

Goeie pryse behaal by Afrikaner Nasionale Veiling

Die jaarlikse Afrikaner Nasionale Veiling by die Kroon Boma in Kroonstad, het weer vir heelwat opwinding gesorg toe goeie pryse vir die...

Agri Gauteng-ekspo: ‘n Landboufees vir almal

Die tweede Agri Gauteng-ekspo het vanjaar by Vleissentraal se Onderstepoort-fasiliteite in Pretoria plaasgevind. Boere, oud en jonk, kon vanaf 7 tot 9...

The Agri Gauteng Expo, in proud partnership with Agri SA

Agri Gauteng, in collaboration with Agri SA, will be presenting the second Agri Gauteng Expo this year. The expo is committed to...

Angus kraai koning in Vleissentraal / SA Stamboek Elite Bulgroeitoetsklas 2019

Vleissentraal in samewerking met SA Stamboek bied jaarliks die Elite Bulgroeitoetsklas vir Fase C-getoetse bulle, tydens die Bloemskou in Bloemfontein aan. Bulle wat...

Nu-Alcade Bonsmara-produksieveiling

Die 26ste Nu-Alcade-produksieveiling het op 21 Februarie by Warmbad Veemark in Bela-Bela plaasgevind. Daar was ongelooflike belangstelling gewees en die diere was weereens top...

Groot belangstelling by eerste Au Albidus-veiling

Die eerste Brahman-produksieveiling van die Au Albidus-groep het op 17 November 2018 by Warmbad Veemark in Bela-Bela plaasgevind. Daar was groot belangstelling, met 100...

Koei behaal hoogste prys by Brahman-veiling

Die Arc-en-Ciel Wit en Rooi Brahman-stoet het op 24 Oktober 2018 op die plaas Driefontein tussen Secunda en Evander veiling gehou. Die hoogste prys...

Vleissentraal @ALFA 2018

Marinda van der Merwe van Vleissentraal, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor hulle betrokkenheid by ALFA 2018 wat 18-20 September by die Afridome in Parys...

Aanstaande week op RSG Landbou

Maandag, 13 Augustus Antoinette Pienaar gesels eerskomende Maandag in RSG Landbou, oor die natuurlike beheer van veldkruie in die Karoo. Lise Roberts bring ons op...

Agri Gauteng-ekspo wil ontluikende boere help

Dr Willem Pretorius, president van die landbou-organisasie, Agri Gauteng, vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou oor die heel eerste Agri Gauteng-ekspo wat op...