Tuesday, October 27, 2020
Home Tags Voeding

Tag: voeding

Nuwe kwale by wildboerdery

Met die opbloei van wildboerdery waar diere onder meer intensiewe toestande aangehou word, het nuwe kwale begin kop uitsteek, wat nuwe uitdagings...

Doeltreffende aanvullings vir groen somerweiding

Die hoë voedingswaarde van aangeplante en groen somerweiding bied aan veeboere die geleentheid om maksimum diereproduksie met minimale aanvullende voeding te realiseer....

Oumansoutbos: Indringer of nuttige veevoer?

Oumansoutbos (Atriplex nummularia) is ’n bekende gesig in Suid-Afrika en die geharde plant wat saliniteits- sowel as droogtetoestande goed verdra, is veral...

Varkvoeding – rou materiale onder die vergrootglas

Die opwindende SwiNE Nutrition-varkvoedingsreeks het in 30 September se episode van Plaas TV tot 'n einde gekom. In hierdie episode, aan jou...

Die hoe en wanneer van prikkelvoeding

Alhoewel daar al vir langer as ’n eeu navorsing oor die effek van prikkelvoeding gedoen word, kierang die vraag of produsente werklik...

Verseker ‘n gladde oorgangstydperk met die regte voeding vir jou ooie

Die oorgangstydperk in 'n ooi se leeftyd moet noukeurig bestuur moet word, veral as dit kom by voeding. Wanvoeding gedurende hierdie tydperk...

Byvoeding vir die oorwintering van kleinvee: ‘n Driefase-benadering

By die oorwintering van groot- en kleinvee is die beginsels dieselfde. In die somer, met groen veld, is die primêre tekort in die somerreënvalgebiede...

RSG Landbou: 19 Desember 2019

Volgens dr Maggie Wepener van die Landbounavorsingsraad op Irene, is daar talle siektes wat tydens droogtetoestande voorkom. Vee vreet byvoorbeeld alles wat...

‘n Woord of twee oor probiotika en winterlekke

Een van die sake waaroor RSG Landbou in Donderdag se program fokus, is die rol van probiotika in pluimveevoeding. Lise Roberts gesels met...

Skaapboere, beplan só vir die oorgangseisoen

Hennie Maas van RSG Landbou praat met dr Dave Midgley, ‘n bekende skaapveearts, oor die oorgangseisoen tussen somer en winter, en dinge...