Sunday, August 25, 2019
Home Tags Voer

Tag: voer

Kruipvoeding lei tot winsgewende skaapboerdery

In die moderne landbougemeenskap is baie tegnologie en wetenskap beskikbaar vir veeprodusente om maksimaal te produseer, goeie genetika is beskikbaar teen ’n bekostigbare prys,...

Die goeie instandhouding van voermengers is noodsaaklik

Een van die belangrikste beginsels in die sakewêreld en ook in landbou is om aandag aan detail te gee. Dié beginsel is veral belangrik...

Voer se rol by groeiende beesvleisproduksie

In 8 November se Grootplaas gesels Nutri Feeds oor rooivleisproduksie se bydrae tot bevolkingsgroei. Met die toenemende groei in die wêreld se populasie, en veral...

Wat is voldoende weiding?

Wat presies word bedoel met “voldoende” weiding?  In RSG Landbou praat Frits van Oudtshoorn, ‘n graskenner, oor hierdie interessante onderwerp. Luister nou na dié...

Die invloed van kampuitleg op wild

Die jaarlikse migrasie van witbaard-wildebeeste is ’n goeie voorbeeld van hoe die natuur ’n gesonde, produktiewe dier en ’n gesonde ekosisteem verseker. Die groot migrasie...

Rumen-ontwikkeling en diereprestasie

Deur dr Francois van de Vyver, nasionale tegniese bestuurder: Herkouers, Nutri Feeds Dieet speel ‘n belangrike rol in die ontwikkeling van die jong herkouer se...

Droogte: Oos-Kaap kry steeds baie swaar

Groot dele van die Oos-Kaap loop steeds swaar deur onder die droogte. Martin Dorfling, wat naby Steytlerville boer, rapporteer dat daar steeds groot kommer...

Hoe om ‘n voerkraal op die been te bring

Met die huidige lae mielieprys oorweeg al hoe meer veeboere dit om self hul diere markklaar te kry en dan te verkoop. Dit mag...

Veevoeding in die winter

Marike Brits, ’n RSG Landbou-medewerker, het tydens die onlangse Nampo-oesdag met Alina Taute van Yara Animal Nutrition gesels oor veevoeding in die winter en...

Oesreste is ’n belangrike voerbron

Dis weer daardie tyd van die jaar dat oesreste ter sprake kom en Hendrik van Pletzen van Voermol praat op RSG Landbou oor die...